Oost-Kaap

Reisgids

Beste reistijd

Foto's

Praktisch

Cheetah

Oost-Kaap,
Zuid-Afrika


n Besoek aan Shamwari is seker die moeite werd. Ons het ongelooflik baie diere gesien en die park kan in my opinie kompeteer met groot name soos die Serengeti, Masai Mara, Etosha, Kruger... noem maar op. Hier was 2 cheetahs tydens ons game drive