Baba innie boom
West Rwanda,
Rwanda
Terwyl ons na al die ander gorillas gekyk het ( ons was by n groep van 17), het die klein gorillatjie so nuuskurig geword oor al die vreemdelinge. Hy het toe in die boom geklim om ons beter te kan sien.