Camouflage
Fish River Canyon,
Namibië
Uiteindelik het ek ook n mooi foto van n luiperd! Dit is jammer genoeg nie n wilde luiperd nie, maar dis nogsteeds n luiperd! Die foto is deur die hek van die gebied gemaak en waarskynlik herken baie mense die plek- dit is by Hammerstein Lodge in Namibië